09 October 2006

Paar images van my ma-hulle se toer na Krete

Trento in die aand.



Trento vroeg aand.



Zara, nadat sy roomys gehad het. (Ek dink amper dit was by Lea se party gewees)



My ma (Trienke) het nou 'n neiging om hoede te dra... hier is een van hulle.



My pa (Dirk) by Malia.



3 poppe...



My pa (Dirk) het 'n biertjie.



Die gesogte iraam-bessies... o, met die Marmolada toevallig in die agtergrond.



Nog Marmolada.




Wanneer mens foto's post, is dit my voorstel dat mens die center format kies, want anders foeter die prentjies soms die formaat van die blog op. Ook, sit jou text bo aan die image se text (as jy in HTML mode edit) - ek weet nie hoe "Compose" mode werk nie.

(Net so terloops, so ver ek weet is daar nie iraam-bessies nie)

No comments:

Post a Comment