24 October 2006

Paar Mariele pics





Eintlik moet Kate dit upload, maar sy sukkel nog om haar blogger account te skep, so hier is dit. :-)

Soos ek verstaan is die ander mense in die prentjie Jeanne, en nog iemand. :-)

15 October 2006

Ouma se mooi tuin!


Dis die maand Oktober..

Ek was vanmiddag by Ouma se huis en die tuin is pragtig - rose, bouganvillas wit & rooi en nog baie ander. Dis sommer 'n selfoon foto, maar die idee is daar.

MVG
LMAC

09 October 2006

Paar images van my ma-hulle se toer na Krete

Trento in die aand.



Trento vroeg aand.



Zara, nadat sy roomys gehad het. (Ek dink amper dit was by Lea se party gewees)



My ma (Trienke) het nou 'n neiging om hoede te dra... hier is een van hulle.



My pa (Dirk) by Malia.



3 poppe...



My pa (Dirk) het 'n biertjie.



Die gesogte iraam-bessies... o, met die Marmolada toevallig in die agtergrond.



Nog Marmolada.




Wanneer mens foto's post, is dit my voorstel dat mens die center format kies, want anders foeter die prentjies soms die formaat van die blog op. Ook, sit jou text bo aan die image se text (as jy in HTML mode edit) - ek weet nie hoe "Compose" mode werk nie.

(Net so terloops, so ver ek weet is daar nie iraam-bessies nie)

Eerste post, wat die doel verduidelik.

Hallo lesers.

Die doel van die blog is dieselfde as die googlepages site (http://reenenlaurie.googlepages.com), behalwe dat archiving is ge-automate. Die bogenoemde site raak regtig op die oomblik bietjie bulky, en slegs mense met vinnige konneksies kan regtig dit waardeer.

Die idee agter die blog is dat mense sê-goed, mannerisms, foto's enige iets related tot die lauries kan post, en dat die ou goed nie verlore gaan nie, maar op 'n sinvolle wyse ge-archive word vir die nageslagte.

Ek het soveel van die Laurie-gebruikers as wie se emails ek ken uitgenooi as users van die blog, maar mail my by rlaurie *by* gmail *punt* com vir 'n uitnodiging om 'n user te word.

Enige iemand kan comments post.

-Reenen