15 October 2006

Ouma se mooi tuin!


Dis die maand Oktober..

Ek was vanmiddag by Ouma se huis en die tuin is pragtig - rose, bouganvillas wit & rooi en nog baie ander. Dis sommer 'n selfoon foto, maar die idee is daar.

MVG
LMAC

3 comments:

  1. Great! Ek is bly om te sien dat ons het nog mense wat post.

    IVM video blogging. Ek het rumours gehoor dat google MyTube (of so iets) oorgekoop het, en dat hulle beta blogger binnekort video blogging sal support.

    ReplyDelete
  2. Dis laasweek aangekondig
    http://www.nydailynews.com/business/story/460146p-387136c.html

    ReplyDelete
  3. Ek moet seker maar 'n kamera kry...

    ReplyDelete