09 October 2006

Eerste post, wat die doel verduidelik.

Hallo lesers.

Die doel van die blog is dieselfde as die googlepages site (http://reenenlaurie.googlepages.com), behalwe dat archiving is ge-automate. Die bogenoemde site raak regtig op die oomblik bietjie bulky, en slegs mense met vinnige konneksies kan regtig dit waardeer.

Die idee agter die blog is dat mense sê-goed, mannerisms, foto's enige iets related tot die lauries kan post, en dat die ou goed nie verlore gaan nie, maar op 'n sinvolle wyse ge-archive word vir die nageslagte.

Ek het soveel van die Laurie-gebruikers as wie se emails ek ken uitgenooi as users van die blog, maar mail my by rlaurie *by* gmail *punt* com vir 'n uitnodiging om 'n user te word.

Enige iemand kan comments post.

-Reenen

No comments:

Post a Comment