Altwee mans in my lewe in droomland -- vrede
Maar nie vir lank nie, as chris wakker word, moet almal wakker.ten spyte van klein seuntjies se gebabbel
As ons klaar aangetrek het, word daar eers bietjie gespeel...
As ons klaar aangetrek het, word daar eers bietjie gespeel... 

Chris hou ook van die "waar's die baba" speletjie, en hy kruip dan agter die lakentjie wat in die kar as sonskerm dien (wat gewoonlik af getrek word) weg.
No comments:
Post a Comment