01 November 2006

Google Calendar

Right... Die laurie verjaarsdag kalender is geskep. (Link is daarbo, sowel as aan die regterkant vir ICAL, XML en HTML)

Egter, kort ek nog BAIE mense, so as jy iemand sin sien wat se verjaarsdag nie op is nie, net 'n comment los wat die birthday datum en persoon het. Of vir my 'n mailtjie stuur.

2 comments:

  1. Ek dink nie dit werk nie... Ek kan net my eie verjaardag sien...

    ReplyDelete
  2. Die ander verjaarsdae is eers in 2007 genoteer. Mense wat na jou verjaar die jaar behoort jy te kan sien. Maar laat ek gou loer.

    Ja, DP se verjaarsdag en ma-hulle se troudag is daarop.

    By the way, dis nie net vir birthdays nie, maar ook vir trou-herdenkings en ander goed wat mens aan kan dink.

    ReplyDelete