En in al die plassies wat hy kon kry gaan plas

Chris dink hondekos is die beste ding ooit,
veral omdat hy weet hy dit nie mag vat en in sy mond druk nie.

een sonnige dag in die opblaas swembadjie. Dit was nie heeltemal sonnig genoeg nie, so, ons het maar net in 'n bietjie water gesit en plas vir 'n rukkie, toe raak dit te koud.

Altwee mans in my lewe in droomland -- vrede

As ons klaar aangetrek het, word daar eers bietjie gespeel... 
Chris hou ook van die "waar's die baba" speletjie, en hy kruip dan agter die lakentjie wat in die kar as sonskerm dien (wat gewoonlik af getrek word) weg.




