24 March 2008

Videos is nou realiteit

Ons sal nou kan videos upload na ons blog toe, as mense dalk sou belangstel.

Ek het ongelukkig nou net videos in 3GP formaat (selfoon), en ek dink nie dit word aanvaar nie.

Die tipe videos wat aanvaarbaar is, is: AVI, MPEG, QuickTime, Real, en Windows Media.

Ek sal maar net vir converters moet soek...

1 comment:

  1. Ek het al s/w van hierdie site af gebruik vir die doel - meesal veniet!

    http://www.dvdvideosoft.com/free-dvd-video-software.htm

    MVG

    Louis

    ReplyDelete