17 September 2007

Alan se matriekafskeid..

Soos oupa sou gesê het - ons is nou af na een!

Ons kan nie juis glo dat Alan al amper uit die skool is nie!

Alan en 'n paar vriende met hulle dates en ouers kuier vooraf by ons huis sodat ons kan sien hoe goed hulle lyk.

Dis toe 'n McMillan tartan - die winkel het nie Gordon tartans in Alan se grootte gehad nie. Kyk mooi - julle sal die beker herken wat Alan by ouma geërf het.

1 comment:

  1. Wow... Ek weet nie of ek in 'n quilt sou kon gaan nie. Maar julle het excellent gelyk!

    Ek hoop dit was moerse lekker!

    ReplyDelete