05 August 2007

Dit was 'n aardige ding om Christo se beseerde voet te sien.

Hy was op 'n kamp naby Harrysmith. Terwyl hy melk kook, kom iemand aangehardloop en stamp die pot om op sy voet.

Ongelukkig is die wond aanvanklik "mismanaged" met vaseline ge-impregneerde gaas. Toe hy by die GP kom 3 dae later, kom die nuut gegroeide val af..




Hiernaas is gieter se foto.
Wond het al heelwat herstel.
Kyk bv. na die grootte van die rooi gedeelte.

Die bekommernis is nog die "eilande" in die middel wat effens stadiger vorder.
Hy sal dalk 'n veloorplanting benidig.

Terloops - ek verstaan die nuutste benadering is om 'n gaas van silikon met silikonjellie te gebruik.

MVG
LMAC

2 comments:

  1. Ouch!

    Ek sidder van die pyn net om daarna te kyk.

    Lyk darem of dit heelwat beter is klaar.

    Good luck!

    ReplyDelete
  2. My aarde, soms wonder ek wat mens dink as jy seer kry. My vriendin se ex man het deoderant op 'n wond gespray waar 'n hond haar gebyt het, die ding het lekker vrot geword....whahahaha...dis nie hoekom hul geskei is nie maar nou ja....daai lyk heavy seer:(, shame

    ReplyDelete