30 January 2007

Chris se eerste verjaarsdag partytjie

Presentjies oopmaak:

Kersies dood blaas. (die groter seuntjie het gehelp)


Koek sny. Kan almal sien wat die koek veronderstel is om te wees?

leidraad: die malvalekkers is wolke.

Chris was nie heeltemal gesond nie, so ons het net voetjies nat gemaak.

Ek het gister eers uitgevind hy't mangel ontsteking.

Hier het hy 'n klein stukkie koek geeet, verder niks, behalwe 'n paar chippies.

Sy keel was seker te seer.

3 comments:

  1. Hy lyk nogsteeds gelukkig ten spyte van die mangelontsteking...

    Ek verneem ook hy het begin loop!

    ReplyDelete
  2. Ja, die laaste foto is regtig baie nice...

    Terloops, ek sien ek moet die text recognition aansit.

    ReplyDelete
  3. O... Ek sien dit is aan... maar met blogger 2 kan Blog Authors (soos ek) sonder dit invul.

    ReplyDelete