
Baie van die seuns het deelgeneem aan die CANSA Shavathon wat lastig maak om hulle uit te ken, maar ek neem aan almal sal Alan herken..
Dis 'n uitvoering van wat ouma voorgestel het, waar ons van oupa se sêgoed, en mannerisms, en nagedagtenis kan neerpen vir die nageslagte.
Excellent, en baie geluk! Watter posisie speel jy/hy?
ReplyDeleteKestell het mos ook bietjie hokkie gespeel, maar admittedly ek kan nie onthou waar hy gespeel het nie.