


Eintlik moet Kate dit upload, maar sy sukkel nog om haar blogger account te skep, so hier is dit. :-)
Soos ek verstaan is die ander mense in die prentjie Jeanne, en nog iemand. :-)
Dis 'n uitvoering van wat ouma voorgestel het, waar ons van oupa se sêgoed, en mannerisms, en nagedagtenis kan neerpen vir die nageslagte.
Ag, sy's pragtig.
ReplyDeleteSy raak nou vreeslik oulik. 'n regte meisietjie.