tag:blogger.com,1999:blog-35724732.post8666235619768718258..comments2008-08-07T21:18:28.891+02:00Comments on Die Laurie's se blog: Ouma se Twee GedigteReenenhttp://www.blogger.com/profile/01695840218080049439noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-35724732.post-15263697874940956882007-07-13T09:39:00.000+02:002007-07-13T09:39:00.000+02:00Ek gee dit in teks om dit makliker leesbaar te maa...Ek gee dit in teks om dit makliker leesbaar te maak... veral die tweede een vat 'n bietjie ontsyfering.

Harry ou dier

Uit boeke het jy jou kennis gekry, jy het BAIE gehad
en ruimskoots aangegee vir my, om saam te vat.

Maar nou is jy weg en ek alleen
langs die diep donker gat
ek sien jou lees
ek hoor jou lag
ek voel jou vat
langs die diep donker gat.

Jy is so vinnig weg

In jou arm, op jou skouer, kon ek lê,
Kon ons vir mekaar altyd alles sê
Eensklaps het dit anders geword
die dinge bly ongesê, waar ek nou saans allenig lê
en my warm trane stort.

Ons Christene aanvaar jou aankoms en vertrek is bepaal
maar tog dink ek nou God het jou te gou kom haal
Ek sou graag nog grappies deel
drukkies en soentjies wou steel!
Tog nog dank ek God se grote Naam vir vier en vyftig jare saamAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/08226554813279631782noreply@blogger.com